Jan van Rooyenstraat 017
Mindalore, Krugersdorp.
Tel :+27(011) 664-7264
Faks :+27(011) 664-6680
Sel: 083- 679 4041 of
Sel: 083- 627 7296
   Gaan na Indeks    Indeks    Woonwaens    Besprekings    English 

Dink aan kampvuur, braai, groot bome êrens in die bosveld of langs een van Suid-Afrika se oorde of damme waar jy kan ontspan vir die vakansie of naweek.
Die rustigheid van voëlgesang vroeg in die oggend, verwelkom jou na nog 'n sonnige dag, soos net Suid-Afrika se natuur dit kan bied.

'n Naweek of vakansie met 'n woonwa word gewilder en meer bekostigbaar by die dag. Geen bekommernis van groot uitgawes nie.
Woonwa parke en oorde bied 'n verskeidenheid van fasiliteite en vir kinders groot vermaak.



Wessel's Caravan Hire is reeds bekend aan die Wesrand vir sy puik diens.
Ons woonwaens is ten alle tye skoon en in 'n goeie toestand.
Kom maak gerus gebruik van ons puik woonwaens en ons waarborg dat jy weer sal terugkom.
Kontak ons nou !!
Tel :+27(011) 664-7264
Faks :+27(011) 664-6680
Sel: 083- 679 4041
Sel: 083- 627 7296

[Screen size - 800x600]  [Modified  -   ]  
[Wessel's Caravan Hire. © All rights Reserved]  [Website designed by WebArt Design]